Radio Interviews

Veeplaas het met die Genootskap ‘n bemarkingsooreenkoms gesluit. Deel van die ooreenkoms is dat hulle vir ons lugtyd op RSG gee vir ‘n promosiegesprek. Die gesprek  word uitgesaai om 04h45 op die spesifieke dag, soos uiteengesit in die skedule aangeheg .   Daar is ‘n moontlikheid dat die tydgleuf gaan verander, maar met die ter perse gaan is hierdie inligting nog nie deurgegee nie.

●  Jan van Zyl, Beesboer van die Jaar – 12 Januarie 2015
●  The importance of the Brahman in Grass-fed Beef Production (Wayne Potter) – 16 Julie 2013
●  Brahman en Bruin Switzer as ‘n kruisteling (Louis Meyer) – 11 Julie 2013
●  Waarom die Brahman vir kruisteling? (Llewellyn Labuschagne) – 25 Junie 2013
●  Algemeen Gesprek met Heinrich Bruwer wat boer met Brahmane (Heinrich Bruwer) – 13 Junie 2013
●  Hoe om ‘n Brahman Bul uit te soek (Llewelyn Labuschagne) – 5 Junie 2013
●  Vordering met Kongres Reëlings (Wessel Hattingh) – 29 Mei 2013
●  Genootskapsake:  Hoe word ek ‘n teler (Piet Luneburg) – 9 Mei 2013
●  Meet en Weeg (Zietse Smit) – 15 April 2013
●  Brahman Wêreld Kongres (Wessel Hattingh) – 27 Maart 2013