IMPORTANT DOCUMENTATION / BELANGRIKE DOKUMENTASIE:
- Rules (ENG) | Reëls (AFR)
- Indemnity Form (ENG) | Vrywaringsvorm (AFR)
- Export Regulations and Requirements (ENG) | Uitvoerregulasies en Vereistes (AFR)
__________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________
Important / Belangrik:
- Price to be market related ie not too low / Die prys moet mark verwant wees, dus nie te laag nie.
- The Brahman Society is not responsible for quality control and\or sickness indemnity / Die Brahman Genootskap is nie verantwoordelik vir enige kwaliteitskontrole en/of siekte vrywaring nie.
- Seller must complete an indemnity form / Die persoon (verkoper) moet ‘n vrywaringsvorm voltooi.
- The Brahman Society reserves the right to either place an advert or not / Die Brahman Genootskap behou die reg voor om ‘n advertensie te plaas of nie.
- Should advertisement not be placed the Breed Director will discuss the matter with the seller /Die Rasdirekteur sal die rede met die verkoper kommunikeer indien advertensie nie geplaas kan word nie.
Rules / Reëls:
- This service is reserved only for fully paid members / Slegs opbetaalde lede mag die diens gebruik.
- Pay R50.00 for one month or R150.00 for two months whereafter advert will be discontinued / Betaal R50.00 vir een maand, R150.00 vir twee maande. Daarna verval die advertensie.
- Adverts are removed on the last Monday of the month when new ones are placed / Die laaste Maandag van die maand word advertensie verwyder, of nuwes word geplaas.
- Only 4 photos may be placed / Slegs 4 foto’s kan geplaas word.