Jeugskou 2017
Die Brahman Genootskap is trots om deel te wees van die Nasionale Jeugskou wat elke jaar plaasvind.
Maxie Pietersen van Terenus Brahmane is die organiseerder van hierdie Jeugskoue.
Tydens die Presidentsdinee (29 September 2018) is die Jeugskou wenners vereer met sertifikate en geskenke van die Brahman Genootskap.